‘n Gebed vir 2017

Oor die afgelope klomp jare het ek my voornemens vir die nuwe jaar in gebedsversoeke verander. Vandat ek dít begin doen het, het die Here my nog elke keer gehelp om dit suksesvol uit te voer.  2 Ts.1:11-12 is ook ‘n vers wat ek gereeld vir myself en vir die gemeente bid.  Let op die …

Lees meer ‘n Gebed vir 2017

Advertisements

Die dieper betekenis van Kersfees

In 1984 het ‘n 59-jarige vrou by ons begin werk. Sy het daar gewerk totdat my ouers in 2008 Johannesburg toe getrek het.  Sy lewe nogsteeds en kan nie lees of skryf nie.  As sy boeke gesien het, het dit vir haar soos ‘n klomp strepies gelyk.  Maar vir iemand wat kán lees het hierdie …

Lees meer Die dieper betekenis van Kersfees