God se vingerafdrukke

Het jy al ooit gesien hoe ‘n DVD, CD of sonbril lyk as ‘n klein kind dit in die hande gekry het? Dit is vol vingermerke.  En so kan God se vingerafdrukke oral in die skepping gesien word.  Ps.19:1-7 sê immers vir ons dat dit sý handewerk is.  In ‘n ander Psalm (8:4) praat Dawid …

Lees meer God se vingerafdrukke

Advertisements

Die goeie effek van die groot verdrukking

Ná ‘n veldbrand groei die gras en plante beter. Dit wat verwoesting gebring het, het ook lewe gebring.  En dit is presies wat in Op.7:9-17 met die groot verdrukking gebeur het.   Lofprysing (v.9-12) Wat is die meeste mense wat jy al bymekaar gesien het? Verlede Saterdag was ek saam met my gesin by ‘n …

Lees meer Die goeie effek van die groot verdrukking

Die storm van God se oordeel

Mense in die Suid-Oostelike V.S.A. is gewoond aan tornado’s en siklone. Hulle het allerhande gevorderde instrumente om hulle teen hierdie verwoedelike storms te waarsku.  Op.6:9-17 is een van God se spesiale instrumente om ons teen die finale storm van sy oordeel te waarsku. Die rede vir God se oordeel (v.9-11) Oor die afgelope paar jaar …

Lees meer Die storm van God se oordeel