Wat het voor die herlewing gebeur?

Lukas se biografie oor Jesus bestaan uit twee dele (byna soos Tolkien se Lord of the Rings wat uit drie dele bestaan):  Lukas en Handelinge.  Handelinge is letterlik Lukas II.  In Lukas-evangelie beskryf hy wat Jesus begin leer en doen het.  Wat het Hy gedoen?  In 10:38 sê Lukas Hy het “goed gedoen en almal …

Lees meer Wat het voor die herlewing gebeur?

Advertisements

Nuwe lewe in die nuwe jaar

“En toe agt dae vervul was, dat hulle die Kindjie sou besny, het hulle Hom Jesus genoem, die naam wat deur die engel gegee is voor sy ontvangenis in die moederskoot.” (Lukas 2:21).   Op 25 Desember vier ons Jesus se geboorte.  Agt dae later (Kersdag ingesluit) het Christene sedert die mid-500’s, Jesus se besnydenis …

Lees meer Nuwe lewe in die nuwe jaar