Hierdie is 'n baie belangrike vraag, want Jesus sê party mense dínk hulle is Christene, maar sal op die oordeelsdag uitvind hulle was nie: “Nie elkeen wat vir My sê: Here, Here! sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie, maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is. …
Maand: Augustus 2013
Wat is die evangelie?
Jy kan party leringstellings verkeerd verstaan en nogsteeds 'n Christen wees (soos leerstellings oor die eindtyd, doping met die Heilige Gees, die geestelike gawes, ensovoorts). Maar as jy die evangelie verkeerd verstaan is dit 'n ander storie. Die evangelie is die hart en fondasie van Christenskap (v.3, ‘in die eerste plek’). Omdat die evangelie so …
Hoe om te reageer op wat Jesus vir jou doen
“11 En op sy reis na Jerusalem het Hy deur Samaría en Galiléa gegaan. 12 En toe Hy in ‘n sekere dorp ingaan, kom tien melaatse manne Hom tegemoet, wat op ‘n afstand bly staan het. 13 En hulle het hul stem verhef en gesê: Jesus, Meester, wees ons barmhartig! 14 En toe Hy hulle …