Hoe staan jy vas in vervolging?

“Onthou dat Jesus Christus, uit die geslag van Dawid, uit die dode opgewek is volgens my evangelie” (2 Timoteus 2:8). Verbeel jou jy is onskuldig en word in die tronk gestop (2:9).  Jy skryf die laaste keer 'n brief vir jou vriend voordat jy onthoof word (4:6-8, volgens oorlewering is Paulus deur Nero onthoof).  Niemand …

Lees meer Hoe staan jy vas in vervolging?

Advertisements

‘n Lafenis vir jou siel

“Hy het riviere ‘n woestyn gemaak en waterfonteine ‘n dorsland, vrugbare land ‘n brak aarde, oor die boosheid van die wat daarin woon.  Hy het die woestyn ‘n waterplas gemaak en die dor land waterfonteine; en Hy het hongeriges daar laat bly, en hulle het ‘n stad gestig om in te woon.  En hulle het …

Lees meer ‘n Lafenis vir jou siel